Die Smous

Jeffreys Bay Branch
19A St Francis Street
 
Jeffreys Bay, Eastern Cape
Die Smous Jeffreys Bay Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Die Smous
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Sharon V.
(3 Jan 19 @ 12:47 pm)

Simply the best in town. Love their Facebook page, fantastic deals and second-hand goods in Jeffreys Bay. There is always something one needs at the right price!

Do you find this review...

* * * * *
by Dakota J.
(17 Feb 17 @ 9:13 am)

My sister and I drove down to Jbay a couple weeks ago and we popped into Die Smous because I love looking for antique furniture and collectibles. Really great shop if you looking for good deals - with an added bonus of the handsome, friendly manager.

Do you find this review...

PHOTO GALLERY

ABOUT US

Hier kan jy iets van alles teen ‘n billike prys kry.

Gereedskap, elektriese toestelle, meubels, breekware, televisies, portrette en selfs ’n bloedrooi outydse ketel wat met ‘n luide fluit aankondig wanneer die water kook is by Die Smous in Jeffreysbaai te koop.

Die Smous, ’n bekende pandjieswinkel in St. Francisstraat, vier op 1 Oktober sy eerste bestaansjaar. Die jaar is gekenmerk deur uitstekende diens en kwaliteit ware.

Pieter Bredenkamp, ‘n gesoute ’smous’, is aan die stuur van sake.

Pieter, het sewe jaar gelede met die interessante en uitdagende wêreld van tweedehande ware kennis gemaak. Van dag een het geweet dit is wat hy wil doen - koop en verkoop.

Hy het vir twee-en-half jaar by Smitties in Jeffreysbaai gewerk, waarna hy sy kennis vir bykans view jaar by die Smitties-span in Walmer, Port Elizabeth tot voordeel van die besigheid ingespan het.

Met die nodige kennis, voldoende fondse wat hy oor die jare gespaar het en lang ure van harde werk, het Pieter op 1 Oktober 2015 sy droom verwesenlik - sy eie besigheid.

Die Smous koop en verkoop enige waardevolle items. Alle elektroniese toerusting kom met ‘n waarborg.

Kwotasies is gratis, so skakel hom gerus vir die beste pryse in die Kouga.

Pieter verseker sy klante van gehalte diens. Hy en sy bekwame span sal uit hul pad gaan om te verseker dat huk klante altyd eerste kom.

Hy bedank al hulle getroue klante vir hul ondersteuning en nooi almal om Die S mous op 1 Oktober 2016 te besoek.

“Alle eer gaan ons Hemelse Vader. Sonder sy bystand en hulp sou Die Smous nie vandag ’n sukses kon wees nie.” sê Pieter. 

- Jeremia 29 vers 11

SERVICES

  • We buy and sell second hand goods in Jeffreys Bay
  • Free and fast qoutes
  • We do deliveries for our customers

DOCUMENTS

Die Smous Brochure
15 Feb 17

MEET THE TEAM

Pieter
Owner
083 375 9338
Johan
Sales manager
071 083 8794

SPECIALS

EVENTS

NEWS BLOG